Hoe Bestel Ek ? - Boeke Van Gister

Go to content

Main menu:

Hoe Bestel Ek ?

Boeke

Dit is so maklik


Volg aub. die volgende 6 stappe indien u boeke wil bestel:


1. Bestudeer die lys boeke en besluit in watter boeke u belangstel.

2. E-pos die besonderhede aan my (Skrywer en Titel) by:

    GDLAPPIES@mweb.co.za.

3.  Ek sal dan terugkom met 'n GRATIS kwotasie ( prys van die boek plus posgeld).

4.  Laat weet my aub. watter boeke u wil aankoop.5. 

5.  Ek stuur dan my bankbesonderhede aan u.

6.  Sodra ek u betaling ontvang, stuur ek u boeke per versekerde pos.


My webadres is : www.bvg.co.za.


Hoop om gou van u te hoor !!!





Back to content | Back to main menu